Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Tel Tot Tien Lyrics


Juanita Du Plessis Tel Tot Tien


nommer een se probeer maar maar weer dink nig n tweede keer dis n les om te leer

daars mense wat wil probeer
die wat wil vergeet
dan kry jy die wat wik en weeg
stort hulle woorde oor jou leeg
maar die wat weet ken die antwoord en die geheim gesien

tel tot tien

as niks vir jou wil werk nie
voor jou le n berg
al voel jy nie te sterk nie
en jou.geduld begin jou terg
as al die ure in jou dae net te kort is
kom tot rus
nommer een se probeer maar weer
dink nog n tweede keer dis n reis om te leer
nommer 3 is vir kalm bly
4 is vir loop verby
5 in n ry
nommer 6 se jy moet bedaar
7x7 se vergewe mekaar
nommer 8 se hal diep asem en op 9 maak toe kou jou
tel tot 10

as alles net verkeerd loop
die opdraand is steil
as al die vrede in jou uitloop
jy in n hoek wil sit en huil
as al die ure in jou dae net te kort is
kom tot rus

nommer 1 se probeer maar weer dink nog j 2de keer dis om les om te leer
nommer 3 is vir kalm bly
4 is vir loop verby 5 in n ry
nommer 6 se jy moet bedaar
7x7 se vergewe mekaar
nommer 8se haal diep asem en op 9 maak toe jou oe tel tot 10



from the recording booth to the kitchen: when musicians become culinary obsessives
From The Recording Booth To The Kitchen: When Musicians Become Culinary Obsessives
Evren E. - 05 May 2026
the ultimate fashion playlist: unpacking the devil wears prada 2 soundtrack
The Ultimate Fashion Playlist: Unpacking The Devil Wears Prada 2 Soundtrack
Chris Page - 29 Apr 2026
behind the charts: how labels track global music trends before they go viral
Behind The Charts: How Labels Track Global Music Trends Before They Go Viral
Faith Thompson - 26 Apr 2026
the ghost in the jukebox: can ai actually write a song that makes you cry?
The Ghost In The Jukebox: Can Ai Actually Write A Song That Makes You Cry?
Sasha Mednikova - 24 Apr 2026
pop icons behind the firewall: the quiet fight for global music freedom
Pop Icons Behind The Firewall: The Quiet Fight For Global Music Freedom
Evren E. - 16 Apr 2026
Browse: