Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Sterreveld-serenade Lyrics


Juanita Du Plessis Sterreveld-serenade


Donker nag, dit is al wat jy kan sien
Voor jou oë is daar net niks
Dis 'n nag kombers
Jy moet wag, daar is meer as wat jy sien
soveel meer as wat jy weet
is hier rondom jou

Dis my sterreveld se liefde serenade
Soos diamante bo die donker
met liggies wat daar skyn
DIs my sterreveld se liefde serenade
soos 'n kampvuur se vlamme
Brand die liefde binne my

So kyk nou op en sê my wat jy sien
As die sterreveld se serenade jou naam nou roep
Ek sal jou dra soos vlerke teen die wind
sal ons sweef en kan ons trug kyk
en kan ons liefde vind

Dis my sterreveld se liefde serenade
Soos diamante bo die donker
met liggies wat daar skyn
DIs my sterreveld se liefde serenade
soos 'n kampvuur se vlamme
Brand die liefde binne my

Bo die hartseer wat jou glimlag soms kom steel
sal die eenvoud van my serenade jou hart se vlerke streel

Dis my sterreveld se liefde serenade
Soos diamante bo die donker
met liggies wat daar skyn
DIs my sterreveld se liefde serenade
soos 'n kampvuur se vlamme
Brand die liefde binne my

oohooo...
soos 'n kampvuur se vlamme
Brand die liefde binne my



Browse: