Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Sterrelose Hemel Lyrics


Juanita Du Plessis Sterrelose Hemel

In jou arms onder sterre
Ek fluister sag jou naam maar jy hoor my nie
Soos jy my gehoor het nie

Die sterre kan nie praat nie
Maar dis asof daar 'n ster vir my wil sê jou hart vergeet ons lied
Ek sien 'n ster vir jou verskiet

En as jy weet dat jy my hart gaan breek
Moet jy dit nou al vir my sê
As om my een dag langer in jou arms te laat lê
En al dink jy dit maak nie seer nie
Ek kan my trane nie langer keer nie
Hoe kan ek my hart jou laat vergeet
Sê dan een keer vir my nee
As om jou sterrelose hemel vir my te gee

Geen liefde is ooit verniet niе
Ek weet daar is 'n rede dat my hart moes breek
Dat my hart moеs breek
Daar is niks om langer weg te steek vir my nie
En as jy weet dat jy my hart gaan breek
Moet jy dit nou al vir my sê
As om my een dag langer in jou arms te laat lê
En al dink jy dit maak nie seer nie
Ek kan my trane nie langer keer nie
Hoe kan ek my hart jou laat vergeet
Sê dan een keer vir my nee
As om jou sterrelose hemel vir my te gee

Hoeveel nagte langer
Voor ek weet hoe als verander rondom my
Hoeveel valse woorde
Voor jou hart se waarheid oorloop tot in my

En as jy weet dat jy my hart gaan breek
Moet jy dit nou al vir my sê
As om my een dag langer in jou arms te laat lê
En al dink jy dit maak nie seer nie
Ek kan my trane nie langer keer nie
Hoe kan ek my hart jou laat vergeet
Sê dan een keer vir my nee
As om jou sterrelose hemel vir my te gee

As om jou sterrelose hemel vir my te gee


the digital vault: how unreleased pop albums end up on the black market
The Digital Vault: How Unreleased Pop Albums End Up On The Black Market
Evren E. - 13 Sep 2026
from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
Browse: