Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Sonder Jou Lyrics


Juanita Du Plessis Sonder Jou

Ek mis jou lyf hier teen myne
As die nagte kouer raak
Ek mis die troos van jou hande
Wat die seerkry minder maak
Jy is weg, ek is alleen
Daar's net stilte om my

Ek mis jou arms hier om my
Dit laat my altyd veilig voel
Ek mis jou glimlag, jou woorde
Wat my altyd sê wat jy bedoel
Jy is weg, ek is alleen
Maar ek voel jou oral om my
Sonder jou
Is my wêreld leeg, bly dit winter in my hart
Sonder jou
Wat my trane afvee, die somer weer kan gee
Sal jy my kom vashou my lewe is blou
Sonder jou

Ek mis jou voetstappe naby
Wat jou altyd reguit na my toe lei
Ek mis die blink in jou oë
Wat altyd wys jy's lief vir my
Jy is weg, ek is alleen
Maar еk voel jou oral om my

Sonder jou
Is my wêreld leeg, bly dit wintеr in my hart
Sonder jou
Wat my trane afvee, die somer weer kan gee
Sal jy my kom vashou my lewe is blou
Sonder jou

Sonder jou


post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
Browse: