Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Soentjie Lyrics


Juanita Du Plessis Soentjie

Woah, wo ho oh, wo ho oh
Ek blaas ‘n soentjie net vir jou
Net vir jou

Kan hierdie saamwees tyd net ‘n bietjie, bietjie langer wees
Hoekom vlieg al die ure saam met jou dan so gou verby, gou verby
Ek kan doen, doen, doen om jou nog ‘n rukkie hier te hou
As jy wegstap kyk net gou

Ek sê wo ho ho oh
Dis net vir jou
Wo ho ho oh
Ek blaas ‘n soentjie net vir jou
Wo ho ho oh
Vang hom gou
Dis vir jou om in jou hart te hou

Jy moet weet jy vat ‘n stukkie, stukkie van my hart
Dit sal ‘n leegbly plek wees tot my arms joune vind, joune vind
Dis ‘n dom, dom ding om te doen om jou hier te los
Ek stuur ‘n briefie in die pos
Ek sê wo ho ho oh
Dis net vir jou
Wo ho ho oh
Ek blaas ‘n soentjie net vir jou
Wo ho ho oh
Vang hom gou
Dis vir jou om in jou hart te hou

As ek terug kom hoop ek jy het steeds my asem in jou hande
As ek eendag weer hier voor jou staan kom ek my soentjie haal
Kyk my in my oë sê jy sal my nooit vergeet nie
Vat dit saam
Vat my hart saam

Ek sê wo ho ho oh
Dis net vir jou
Wo ho ho oh
Ek blaas ‘n soentjie net vir jou
Wo ho ho oh (Vang hom gou)
Vang hom gou
Dis vir jou om in jou hart te hou

Wo ho ho oh
Vang hom gou
Dis vir jou om in jou hart te hou
Ah ho


post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
Browse: