Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Sewe Dae Lyrics


Juanita Du Plessis Sewe Dae

Ek kon nie wag om jou weer te sien nie
Ek het vêr gery
Sewe dae en sewe nagte
Net om jou te kry

Jy't gevra of ek weer sal terug kom
Om jou te haal
Hoe kan ek jou dan ooit vergeet
Ons praat dieselfde taal

En ek sê
Hey, jy (Hey, jy)
Kom saam
En ek sê
Hey, jy (Hey, jy)
Ek vat jou saam
Kom 'n bietjie nader vat, vat
My hart vir jou vanaand
Net 'n bietjie nader, gee my
Gee my net jou hart
Sit 'n bietjie stywer, voel, voel
My hart is aan die brand
Ek is rêrig mal oor jou
Kan ek jou nou maar hou

Dit was nog altyd net jy wat my gelukkig maak
Ek het elke aand gedroom, gewens
Om net aan jou te raak
Onthou jy nog jou belofte
Jy sal wag vir my
Sewe dae en sewe nagte
Ek het jou gekry

En ek sê
Hey, jy (Hey, jy)
Kom saam
En ek sê
Hey, jy (Hey, jy)
Ek vat jou saam

Kom 'n bietjie nader, vat, vat
My hart vir jou vanaand
Net 'n bietjie nader, gee my
Gee my net jou hart
Sit 'n bietjie stywer, voel, voel
My hart is aan die brand
Ek is rêrig mal oor jou
Kan ek jou nou maar hou?


microphone to movie star: 3 american icons who smashed box office records
Microphone To Movie Star: 3 American Icons Who Smashed Box Office Records
Evren E. - 14 Feb 2026
becky g’s anti-ice manicure ignites debate at musicares 2026
Becky G’s Anti-ice Manicure Ignites Debate At Musicares 2026
Chris Page - 31 Jan 2026
the most iconic celebrity weddings of american music legends
The Most Iconic Celebrity Weddings Of American Music Legends
Sasha Mednikova - 21 Jan 2026
sabrina carpenter joins pringles for super bowl lx in a “single pringles” love-game teaser
Sabrina Carpenter Joins Pringles For Super Bowl Lx In A “single Pringles” Love-game Teaser
Evren E. - 14 Jan 2026
bts confirms “arirang” album release on march 20, igniting 2026 world tour buzz
Bts Confirms “arirang” Album Release On March 20, Igniting 2026 World Tour Buzz
Chris Page - 05 Jan 2026
Browse: