Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

See Van Galilea Lyrics


Juanita Du Plessis See Van Galilea

As die see van Galilea kon praat
Hoeveel diep geheime sal hy uit sy bodem loslaat
Hoeveel stories sou hy kon vertel
Hoeveel wysheid hoeveel raad
As die see van Galilea kon praat

As die klippe langs die waters ‘n woord kon sê
Sou hulle my die pad kon wys
Waar my Meester se spore lê
Ek sien die prentjie in my geestesoog
Elke vyeboom wat buig
En elke druppel uit die see wat kan getuig

Hier het Hy gewandel
Hiеr het Hy geloop
Hier lê al Sy wondеrs
Sy rede Sy hoop
Self die winde het geluister
Hy't die storm stil gemaak
Laat elke oor nou luister
Dis Jesus Hy is die Seun van God
As die mes van die seer in jou lewe dieper sny
As jy soekend vra maar nêrens ‘n antwoord kry
Sal die branders die waarheid eggo
Luister net met jou hart
Want die geheim lê opgesluit binne jou en my

In jou sal Hy wandel
Langs jou sal Hy loop
Vir Hom is jy ‘n wonder
Sy rede Sy hoop
Deur die winde sal Hy fluister
Elke storm sal Hy stil
Laat jou oor nou luister
Dis Jesus Hy is die Seun van God

Oor die grense van Israel
Oor die waters word dit uitbasyn
Dis Jesus
Heilig so berein

In jou sal Hy wandel
Langs jou sal Hy loop
Vir Hom is jy ‘n wonder
Sy rede Sy hoop
Deur die winde sal Hy fluister
Laat elke oor nou luister
Dis Jesus Hy is die Seun van God
Laat elke oor nou luister
Dis Jesus Hy is die Seun van God

As die see van Galilea kon praat


the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
john legend sets the stage on fire for the 2026 manhattan summer gala
John Legend Sets The Stage On Fire For The 2026 Manhattan Summer Gala
Sasha Mednikova - 13 May 2026
from the recording booth to the kitchen: when musicians become culinary obsessives
From The Recording Booth To The Kitchen: When Musicians Become Culinary Obsessives
Evren E. - 05 May 2026
the ultimate fashion playlist: unpacking the devil wears prada 2 soundtrack
The Ultimate Fashion Playlist: Unpacking The Devil Wears Prada 2 Soundtrack
Chris Page - 29 Apr 2026
Browse: