Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Opstaan! Lyrics


Juanita Du Plessis Opstaan!

Dis 'n stryd
Al die raaisels van die lewe in 'n weegskaal
Wat in my kop bly maal
Die verwyd
Oor elke fout wat ek gemaak het
Met elke seer
Het ek 'n lewens les geleer

Dis 'n keuse om aan te hou loop
Nooit te gaan lê nie
Want daar's altyd hoop

Maak nie saak hou hard jy val nie
Dis hoeveel keer jy opstaan
Nie wat die lewe na jou toe gooi nie
Maar wat jy daarvan maak
Maak nie saak hoe diep die pyn nie
Tyd bring weer genesing
So lank jy niе moed verloor nie
En nеt weer probeer
En weer, en weer
Want dis hoeveel keer jy opstaan
Dis hoeveel keer jy opstaan
Om te vlug
Is net so goed ek vlug van my eie skaduwee
Dis by my elke tree
Ek het geleer
Om net my oë te hou op die horison se bult
Waar ek die son sal vind

Die wêreld sê jy's 'n mislukking
Maar ek sê jy kan maar alles bring

Maak nie saak hou hard jy val nie
Dis hoeveel keer jy opstaan
Nie wat die lewe na jou toe gooi nie
Maar wat jy daarvan maak
Maak nie saak hoe diep die pyn nie
Tyd bring weer genesing
So lank jy nie moed verloor nie
En net weer probeer
En weer, en weer
Want dis hoeveel keer jy opstaan

Dis hoeveel keer jy opstaan


the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
john legend sets the stage on fire for the 2026 manhattan summer gala
John Legend Sets The Stage On Fire For The 2026 Manhattan Summer Gala
Sasha Mednikova - 13 May 2026
from the recording booth to the kitchen: when musicians become culinary obsessives
From The Recording Booth To The Kitchen: When Musicians Become Culinary Obsessives
Evren E. - 05 May 2026
the ultimate fashion playlist: unpacking the devil wears prada 2 soundtrack
The Ultimate Fashion Playlist: Unpacking The Devil Wears Prada 2 Soundtrack
Chris Page - 29 Apr 2026
Browse: