Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   
Onthou My Lyrics

Juanita Du Plessis Onthou My

Onthou my
Onthou my naam
Onthou ons saam wees
En die plek waar ons staan

Onthou my
Onthou my hart
Onthou hierdie oomblik
Hierdie kruispad en waarheen ek moet gaan

Sterre is helder maar sterre vergaan
Die son maak ons warm maar hy skuil voor die maan
Ooh ek's meer as die ster wat die mense my maak
Daar is soveel meer dinge wat diep aan my raak

Onthou my
En hoor my hart as hy klop in elke woord wat ek sê
Oh ho onthou my
Daar is geheime wat agter verhoë en gordyne lê
Verstaan my
En hoor my siel as ek vra dat jy herinnering dra van my
En altyd my naam onthou want ek is liеf vir jou
O ho onthou my
Onthou my
Onthou my stem
Onthou ons drome
En die tyd is gеwen

Onthou my
Onthou my oë
Onthou ek kyk vir jou
En hoe ek in jou glo

Sterre is helder maar sterre vergaan
Die son maak ons warm maar hy skuil voor die maan
Oe ek's meer as die ster wat die mense my maak
Daar is soveel meer dinge wat diep aan my raak

Onthou my
En hoor my hart as hy klop in elke woord wat ek sê
O ho onthou my
Daar is geheime wat agter verhoë en gordyne lê
Verstaan my
En hoor my siel as ek vra dat jy herinnering dra van my
En altyd my naam onthou want ek is lief vir jou
Oh ho onthou my

Onthou my
Onthou my naam (Onthou my naam)
Onthou my
Ek vat jou saam
Onthou my
En hoor my hart as hy klop in elke woord wat ek sê
Oh ho onthou my
Daar is geheime wat agter verhoë en gordyne lê
Verstaan my
En hoor my siel as ek vra dat jy herinnering dra van my
En altyd my naam onthou want ek is lief vir jou
O ho onthou my

the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
john legend sets the stage on fire for the 2026 manhattan summer gala
John Legend Sets The Stage On Fire For The 2026 Manhattan Summer Gala
Sasha Mednikova - 13 May 2026
from the recording booth to the kitchen: when musicians become culinary obsessives
From The Recording Booth To The Kitchen: When Musicians Become Culinary Obsessives
Evren E. - 05 May 2026
the ultimate fashion playlist: unpacking the devil wears prada 2 soundtrack
The Ultimate Fashion Playlist: Unpacking The Devil Wears Prada 2 Soundtrack
Chris Page - 29 Apr 2026
Browse: