Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   
Ons Gaan Party Lyrics

Juanita Du Plessis Ons Gaan Party

Hey hey hey haai o
Ons gaan party staan op die hele nag lê nog voor
Ek's hier vir jou en jy's hier vir my die res kan wag tot môre
O hey hey hey haai o
Ons gaan party staan op die hele nag lê nog voor
Ons gaan die heelaand dans ons gaan die heelaand kuier tot laat

Hey kyk hoe kyk jy vir my
Ek wonder of jy ook hier wil bly
Vanaand sal ek alles gee
Maar wie van ons gee die eerste tree
Wys of jy jou litte kan roer
Mmm ek like dit as jy so vir my loer
Maar kan jy jouself bewys
Wie's die kat en wie is die muis
As jy vanaand my hart wil steel
Luister mooi want hier's die reel
Hey hey hey haai o
Ons gaan party staan op die hele nag lê nog voor
Ek's hier vir jou en jy's hier vir my die res kan wag tot môre
O hey hey hey haai o
Ons gaan party staan op die hele nag lê nog voor
Ons gaan die heelaand dans ons gaan die heelaand kuier tot laat

Kan jy two step of kan jy wals
Kan jy sing of is jy baie vals
Hey man dit pla my min
Ons kan weer en weer oor begin
Ooo dit lyk of jy die ding kan doen
As jy jou heupe so swaai
Dan wil ek jou sommer stukkend soen
As jy net weet wat jy aan my doen
As jy vanaand my hart wil steel
Luister mooi want hier's die reel

Hey hey hey haai o
Ons gaan party staan op die hele nag lê nog voor
Ek's hier vir jou en jy's hier vir my die res kan wag tot môre
O hey hey hey haai o
Ons gaan party staan op die hele nag lê nog voor
Ons gaan die heelaand dans ons gaan die heelaand kuier tot laat

from the recording booth to the kitchen: when musicians become culinary obsessives
From The Recording Booth To The Kitchen: When Musicians Become Culinary Obsessives
Evren E. - 05 May 2026
the ultimate fashion playlist: unpacking the devil wears prada 2 soundtrack
The Ultimate Fashion Playlist: Unpacking The Devil Wears Prada 2 Soundtrack
Chris Page - 29 Apr 2026
behind the charts: how labels track global music trends before they go viral
Behind The Charts: How Labels Track Global Music Trends Before They Go Viral
Faith Thompson - 26 Apr 2026
the ghost in the jukebox: can ai actually write a song that makes you cry?
The Ghost In The Jukebox: Can Ai Actually Write A Song That Makes You Cry?
Sasha Mednikova - 24 Apr 2026
pop icons behind the firewall: the quiet fight for global music freedom
Pop Icons Behind The Firewall: The Quiet Fight For Global Music Freedom
Evren E. - 16 Apr 2026
Browse: