Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Om Jou Pinkie Lyrics


Juanita Du Plessis Om Jou Pinkie


oh oh oh oh
oh oh oh oh
dis n aanhou stryd om jou te keer want jy kry dit altyd reg
soms dink ek jy voel n veer want jou stories raak te erg
nes ek dink dis onder beheer begin jy my verlei
smeer maar die heuning om my mond en dan het jy my
want jy draai my om jou pinkie draai
ek kannie meer dink nie
jy dis net jy wat my so
om en om en om jou pinkie draai
diep in my gedagtes
swaai my hart tot hy weer oop is
jy dis net jy wat my so
om en om en om jou pinkie draai
oh oh oh oh
oh oh oh oh
oh oh oh oh
oh oh oh oh
jou woorde trek my stadig in en jy weet my hart raak sag
die aansit hartseer in jou oe dit laat my eintlik lag
maar nes ek dink dis onder beheer begin jy my verlei
smeer maar die heuning om my mond en dan het jy my
want jy draai my om jou pinkie draai
ek kannie meer dink nie
jy dis net jy wat my so
om en om en om jou pinkie draai
diep in my gedagtes
swaai my hart tot hy weer oop is
dis net jy wat my so om en om en om jou pinkie draai
oh oh oh oh
oh oh oh oh
oh oh oh oh - oh oh oh
oh oh oh oh
oh oh oh oh
oh oh oh oh
oh oh oh oh - oh oh oh
oh oh oh oh
draai my om jou pinkie draai
draai my om jou pinkie draai
draai draai draai draai draai draai draai
draai my om jou pinkie draai
ek kannie meer dink nie
jy dis net jy wat my so om en om en om jou pinkie draai
diep in my gedagtes
swaai my hart tot hy weer oop is
jy dis net jy wat my so om en om en om jou pinkie draai



the digital vault: how unreleased pop albums end up on the black market
The Digital Vault: How Unreleased Pop Albums End Up On The Black Market
Evren E. - 13 Sep 2026
from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
Browse: