Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Net 'n Mens Lyrics


Juanita Du Plessis Net 'n Mens


As die donker om my vou
En die nag se kloue my vashou
As die verlange deur my boor
met die koue besef ek het jou verloor

Mag ek dan stil raak
My siel se vensters oop maak
Myself net toelaat
Om te weet ek's net 'n mens

Ek gooi vanaand my traan teen die maan
Wie sal die pyn in my verstaan
Waar sal my hart weer troos kan vind
Want jou weggaan laat my huil soos 'n kind

Die vrees oorrompel my
Hier waar ek alleen agter bly
Waar die bang wees om my vou
Oor dit wat was en wat die toekoms hou

Ek hoor nogsteeds jou naam
En ek weet nie hoe om aan te gaan
Waar my hart in stukke lê
Onthou ek ek's net 'n mens

Ek gooi vanaand my traan teen die maan
Wie sal die pyn in my verstaan
Waar sal my hart weer troos kan vind
Want jou weggaan laat my huil soos 'n kind

Waar sal my hart weer troos kan vind
Want jou weggaan laat my huil soos 'n kind

Want jou weggaan laat my huil soos 'n kind



microphone to movie star: 3 american icons who smashed box office records
Microphone To Movie Star: 3 American Icons Who Smashed Box Office Records
Evren E. - 14 Feb 2026
becky g’s anti-ice manicure ignites debate at musicares 2026
Becky G’s Anti-ice Manicure Ignites Debate At Musicares 2026
Chris Page - 31 Jan 2026
the most iconic celebrity weddings of american music legends
The Most Iconic Celebrity Weddings Of American Music Legends
Sasha Mednikova - 21 Jan 2026
sabrina carpenter joins pringles for super bowl lx in a “single pringles” love-game teaser
Sabrina Carpenter Joins Pringles For Super Bowl Lx In A “single Pringles” Love-game Teaser
Evren E. - 14 Jan 2026
bts confirms “arirang” album release on march 20, igniting 2026 world tour buzz
Bts Confirms “arirang” Album Release On March 20, Igniting 2026 World Tour Buzz
Chris Page - 05 Jan 2026
Browse: