Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Nader Aan Jou Lyrics


Juanita Du Plessis Nader Aan Jou

Een dag verby hoeveel nog
Ek tel die sekondes af
Elke minuut is te lank
Elke nag lê ek wakker en wens die donker verdwyn
Net om môre te hoop die son sal korter skyn

My venster is oop
Maar dis stil om my
Ek talm verlate in melkweggange van die nag
Ek luister na al die geluide wat huil in die wind
Ek verdwaal in die sterre tot daar waar ek jou weer vind
Met elkе tree
Sien ek hoe jy my in jou arms hou
Elkе tree
Dit lei my pad na jou
Met elke tree
Wens ek sag dat môre kom
Want elke dag is een dag nader aan jou

Als van vandag
Begin nog 'n keer
Maar elke gedagte aan jou is 'n rede om aan te hou
Jy weet geen afstand of tyd sal ons liefde kan skei
Ek kan nie langer wag nie ek wens jou by my

Met elke tree
Sien ek hoe jy my in jou arms hou
Elke tree
Dit lei my pad na jou
Met elke tree
Wens ek sag dat môre kom
Want elke dag is een dag nader aan jou

Want elke dag is een dag nader aan jou (Na na na, na na na)
Want elke dag is een dag nader aan jou (Na na na, na na na)
Want elke dag is een dag nader aan jou


from the recording booth to the kitchen: when musicians become culinary obsessives
From The Recording Booth To The Kitchen: When Musicians Become Culinary Obsessives
Evren E. - 05 May 2026
the ultimate fashion playlist: unpacking the devil wears prada 2 soundtrack
The Ultimate Fashion Playlist: Unpacking The Devil Wears Prada 2 Soundtrack
Chris Page - 29 Apr 2026
behind the charts: how labels track global music trends before they go viral
Behind The Charts: How Labels Track Global Music Trends Before They Go Viral
Faith Thompson - 26 Apr 2026
the ghost in the jukebox: can ai actually write a song that makes you cry?
The Ghost In The Jukebox: Can Ai Actually Write A Song That Makes You Cry?
Sasha Mednikova - 24 Apr 2026
pop icons behind the firewall: the quiet fight for global music freedom
Pop Icons Behind The Firewall: The Quiet Fight For Global Music Freedom
Evren E. - 16 Apr 2026
Browse: