Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

My Pa Is Koning Lyrics


Juanita Du Plessis My Pa Is Koning


Jy glimlag so breed
as jy my vriendelik groet
Jy lyk tog so selfversekerd
Met die wêreld aan jou voete
Voel jy soos n reus
bly die lewe n fees

dan skeel dit jou min
Dit lyk of jy dans as jy loop
Ek kon dit nooit verstaan nie
Ek moes die antwoord hê
en toe hoor ek jou sê

My Pa is die Koning van die heelal jy weet
En kom wat wil ek sal dit nooit vergeet nie
Die wind kan waai
die berge kan val
Hy't gesê Hy voorsien
en Hy sal

Ek's die Koning se kind
dit maak my 'n prinses
Die lewe is Christus
selfs die dood is 'n wins
Vir niks is ek bang nie
dit sê ek jou nou
My Pa is die Koning
onthou!

Hoe moes ek nou voel
Ek wens ek was jy
Maar ek's net 'n gewone vrou
Dit klink so onregverdig
Om 'n Koning te hê
vir wie jy Pa kan sê
Toe't jy my genooi
jy sê jy kom luister nou mooi
Hoe kan jy tog so gou vergeet
Ons is mede erfgename

En toe ek my kon kry
toe sê jy vir my
Jou Pa is die Koning
van die heelal jy weet
En kom wat wil
jy moet dit nooit vergeet nie
Die wind kan waai
die berge kan val
Hy't gesê Hy voorsien
en Hy sal

Jy's die Koning se kind
ja dit maak jou 'n prins
Die lewe is Christus
selfs die dood is 'n wins
Vir niks is jy bang nie
of wat sê ek nou
Jou Pa is die Koning
onthou!

La la la la la la la la la la la la la la la la la la la

My Pa is die Koning van die heelal jy weet
En kom wat wil
ek sal dit nooit vergeet nie
Die wind kan waai
die berge kan val
Hy't gesê Hy voorsien en Hy sal

Ek's die Koning se kind
dit maak my 'n prinses
Die lewe is Christus
selfs die dood is 'n wins
Vir niks is ek bang nie
dit sê ek jou nou

My Pa is die Koning onthou
My Pa is die Koning onthou
My Pa is die Koning onthou



the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
john legend sets the stage on fire for the 2026 manhattan summer gala
John Legend Sets The Stage On Fire For The 2026 Manhattan Summer Gala
Sasha Mednikova - 13 May 2026
from the recording booth to the kitchen: when musicians become culinary obsessives
From The Recording Booth To The Kitchen: When Musicians Become Culinary Obsessives
Evren E. - 05 May 2026
the ultimate fashion playlist: unpacking the devil wears prada 2 soundtrack
The Ultimate Fashion Playlist: Unpacking The Devil Wears Prada 2 Soundtrack
Chris Page - 29 Apr 2026
Browse: