Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Miskien Lyrics


Juanita Du Plessis Miskien


Dis Maandag oggend 7 uur.
Die koffie is koud en die melk suur.
Ek blaai die koerant deur tot 9 uur.
En die klok, tik-tik tot 12 uur.

Die week lê voor en naweek is vêr.
Die highways is rocking die radio blêr.
Hey!, maar ek moet my verby bly.

Miskien moet ek bel op die selfoon.
Miskien is jy daar, maar sal jy antwoord.
Dalk moet ek vra waar jy bly.
As ek jou kom haal, sal jy saam ry.
Jy leef hier in my drome.
In my gedagtes elke aand.
Oo-o-oo-oh!
Miskien moet ek vir jou sê.

Dis Vrydag oggend 7 uur.
Nog 'n week is verby, maar ek's nog steeds hier.
Sal ek jou kry of is jy te besig.
Sal jy die sms lees wat ek stuur.

Ek wonder of ek jou vanaand sal sien.
Die antwoord in my hart sê: Miskien.
Hey! Maar gaan ek dit vir jou sê.

Miskien moet ek bel op die selfoon.
Miskien is jy daar, maar sal jy antwoord.
Dalk moet ek vra waar jy bly.
As ek jou kom haal, sal jy saam ry.
Jy leef hier in my drome.
In my gedagtes elke aand.

Oo-o-oo-oh!
Miskien moet ek vir jou sê.

Jy leef hier in my drome.
In my gedagtes elke aand.
Jy leef hier in my hart.
Vanaand...

Miskien moet ek bel op die selfoon.
Miskien is jy daar, maar sal jy antwoord.
Dalk moet ek vra waar jy bly.
As ek jou kom haal, sal jy saam ry.
Jy leef hier in my drome.
In my gedagtes elke aand.

Oo-o-oo-oh!
Miskien moet ek vir jou sê.

Hey! Miskien moet ek vir jou sê.

Oo-o-oo-oh!
Miskien moet ek vir jou sê.



the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
john legend sets the stage on fire for the 2026 manhattan summer gala
John Legend Sets The Stage On Fire For The 2026 Manhattan Summer Gala
Sasha Mednikova - 13 May 2026
from the recording booth to the kitchen: when musicians become culinary obsessives
From The Recording Booth To The Kitchen: When Musicians Become Culinary Obsessives
Evren E. - 05 May 2026
the ultimate fashion playlist: unpacking the devil wears prada 2 soundtrack
The Ultimate Fashion Playlist: Unpacking The Devil Wears Prada 2 Soundtrack
Chris Page - 29 Apr 2026
Browse: