Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Mengelmoeskardoes Lyrics


Juanita Du Plessis Mengelmoeskardoes


Meer as die vrot in 'n vrot pampoen
Groter as Hentiesbaai se wengaljoen
Meer as die woes in 'n mengelmoeskardoes

Meer as al die tieners wat op mixt chat
Verder as die sesse van Gibbs se bat
Meer as die gees by Klein Karoo kunstefees

[Koor]
Jy dink jy's lief vir my
Maar ek lief jou meer
Jy dink jou hart klop vir my
Maar ek kan myne nie keer
As jy my wil druk hou ek jou stywer vas
Soen my gou, en ek sal jou verras
Se dit vir my en dan wys ek jou weer en weer
Ek lief jou meer

Langer as die draai van die Kaapse draai
Dieper as die see in 'n Weskusbaai
Wyer as wyd
Hoër as die hoogste berg

Meer as al die borrels in my borrelbad
Groter as die potholes op die noordwes pad
Verder as ver
Langer as die N1 lyn

[Koor]
Jy dink jy's lief vir my
Maar ek lief jou meer
Jy dink jou hart klop vir my
Maar ek kan myne nie keer
As jy my wil druk hou ek jou stywer vas
Soen my gou, en ek sal jou verras
Se dit vir my en dan wys ek jou weer en weer
Ek lief jou meer

Jy dink jy's lief vir my
Maar ek lief jou meer
Jy dink jou hart klop vir my
Maar ek kan myne nie keer
As jy my wil druk hou ek jou stywer vas
Soen my gou, en ek sal jou verras
Se dit vir my en dan wys ek jou weer en weer
Ek lief jou meer
Ooh ek lief jou meer
Ek lief jou meer



post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
Browse: