Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Meer Lyrics


Juanita Du Plessis Meer

Elke dag kan ek sien dat my lewe so gejaag'd is
So min van God in soveel wat ek doen
Ek is moeg en ek weet dat my dag so vol is
Maar my lewe is leeg
So ek roep na my God
Dis Hy wat hoor

Meer van U, meer van U
Minder van myself
Wat kan ek, gee vir U
Niks hier in my hand
Kom dan nou, grote Heer
Vul my met U Gees
Ek soek meer van U, elke dag
Minder van myself
Wat ek het, in my hand is so klein en onbelangrik
Elke Goliat maak my bewus daarvan
Maar U naam, het krag wat my reuse bang maak
En hulle verslaan
So ek roep na my God
Dis Hy wat hoor

Meer van U, meer van U
Minder van myself
Wat kan ek, gee vir U
Niks hier in my hand
Kom dan nou, grote Heer
Vul my met U Gees
Ek soek meer van U, elke dag
Minder van myself

Kom dan nou
Kom dan nou, grote Heer
Vul my met U gees
Ek soek meer van U, elke dag
Minder van myself


from the recording booth to the kitchen: when musicians become culinary obsessives
From The Recording Booth To The Kitchen: When Musicians Become Culinary Obsessives
Evren E. - 05 May 2026
the ultimate fashion playlist: unpacking the devil wears prada 2 soundtrack
The Ultimate Fashion Playlist: Unpacking The Devil Wears Prada 2 Soundtrack
Chris Page - 29 Apr 2026
behind the charts: how labels track global music trends before they go viral
Behind The Charts: How Labels Track Global Music Trends Before They Go Viral
Faith Thompson - 26 Apr 2026
the ghost in the jukebox: can ai actually write a song that makes you cry?
The Ghost In The Jukebox: Can Ai Actually Write A Song That Makes You Cry?
Sasha Mednikova - 24 Apr 2026
pop icons behind the firewall: the quiet fight for global music freedom
Pop Icons Behind The Firewall: The Quiet Fight For Global Music Freedom
Evren E. - 16 Apr 2026
Browse: