Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Loop Op Die Water Lyrics


Juanita Du Plessis Loop Op Die Water

Loop op die water sal ek loop
Saam met U
Die storms kan maar kom
Ek sal aanhou loop
Op die water sal ek loop

As iemand roep uit die donker van die diepste see
Kom klim nou uit, kom klim nou uit
Ek sal jou vang my kind gee net die eerste tree
Jy kan my vertrou, jy kan my vertrou

Ek voel hoe ek bewe ek twyfel Here
Maar U sal my red ek weet U sal my red

Loop op die water sal ek loop
Saam met U
Die storms kan maar kom
Ek sal aanhou loop
As die winde om my waai
Sal ek nie bang wees nie
U arms hou my vas
Ek sal aanhou loop
Op diе water sal ek loop
Vat my hand my kind hou net jou oë op my
Jy sal niе sink, jy sal nie sink
Veilig deur die storms sal ek jou lei
Jy's nooit alleen, nooit alleen

Ek voel hoe ek bewe ek twyfel Here
Maar U sal my red ek weet U sal my red

Loop op die water sal ek loop
Saam met U
Die storms kan maar kom
Ek sal aanhou loop
As die winde om my waai
Sal ek nie bang wees nie
U arms hou my vas
Ek sal aanhou loop
Op die water sal ek loop

Waar my geloof te min raak
Sal ek roep , U sal hoor
En waar die golwe te hoog raak
Sal ek weet U loop voor

Loop op die water sal ek loop
Saam met U
Die storms kan maar kom
Ek sal aanhou loop
As die winde om my waai
Sal ek nie bang wees nie
U arms hou my vas
Ek sal aanhou loop
Op die water sal ek loop
Op die water sal ek loop
Saam met U sal ek loop


from the recording booth to the kitchen: when musicians become culinary obsessives
From The Recording Booth To The Kitchen: When Musicians Become Culinary Obsessives
Evren E. - 05 May 2026
the ultimate fashion playlist: unpacking the devil wears prada 2 soundtrack
The Ultimate Fashion Playlist: Unpacking The Devil Wears Prada 2 Soundtrack
Chris Page - 29 Apr 2026
behind the charts: how labels track global music trends before they go viral
Behind The Charts: How Labels Track Global Music Trends Before They Go Viral
Faith Thompson - 26 Apr 2026
the ghost in the jukebox: can ai actually write a song that makes you cry?
The Ghost In The Jukebox: Can Ai Actually Write A Song That Makes You Cry?
Sasha Mednikova - 24 Apr 2026
pop icons behind the firewall: the quiet fight for global music freedom
Pop Icons Behind The Firewall: The Quiet Fight For Global Music Freedom
Evren E. - 16 Apr 2026
Browse: