Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Langenhoven Lyrics


Juanita Du Plessis Langenhoven


Met bloed en sweet en trane is hierdie plek gekoop
Duisende voete het in die nag oor die rug van 'n draak geloop
En die strate wat van alles weet
het skielik hulle name vergeet
maar binne my, fluister hy
en ek luister

En ek hoor weer Langenhoven skree
Teen die berge skree hy nee
want die hemel is nie blou nie
kan jy my nie onthou nie
Langenhoven skree binne my



Browse: