Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Kyknet Country Lyrics


Juanita Du Plessis Kyknet Country

Hoor hoe klop my hart hier binne my
Ek wens die tyd gaan nooit verby
Bring jou hoed en jou cowboy boots
Ek vat jou weg vir ‘n oomblik

Want ons sing bietjie bietjie
Dans bietjie bietjie
Kyk bietjie bietjie Country
Ja ons sing bietjie bietjie
Dans bietjie bietjie
Kyk bietjie bietjie Country

Vanaand is dit saamwees
Net ek en jy
Ek wens ons kon vir altyd hier bly
Gee my jou liefde
Gee my jou hart
Ek vat jou weg vir ‘n oomblik

Want ons sing bietjiе bietjie
Dans bietjiе bietjie
Kyk bietjie bietjie Country
Ja ons sing bietjie bietjie
Dans bietjie bietjie
Kyk bietjie bietjie Country
Kyknet country
Ons kyknet Country


Browse: