Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Kyk Die Lewe In Die Oe Lyrics


Juanita Du Plessis Kyk Die Lewe In Die Oe

Is dit donker om jou het jy moed verloor
Het die swaard van seerkry jou hart deurboor
Het die gee en die vat van die lewe jou moeg gemaak
En het die winterkoue in jou hart kom bly

Het jy vergeet hoe dit voel om te glimlag
Het jy vergeet daar's tog 'n lig in elke nag

Tel op jou oë op na bo
Tel op jou kop kom staan nou op
Daar's 'n plek in die son vir jou in hierdie wêreld
Daar's 'n doel en 'n rede hoekom jy nou hier is
Gaan haal jou dromе en maak dit joune
As jy daarin glo, in jouself kan glo
Tеl op jou kop en kyk die lewe in die oë

Jy weet as jy afval kan jy weer opklim
En as jy onder is kan jy weer oor begin
Elke storm wat jy oorleef maak jou sterker
En alles wat kon gewees het is verby

Moenie terugkyk nie
Moenie omkyk nie

Daar's 'n plek in die son vir jou in hierdie wêreld
Daar's 'n doel en 'n rede hoekom jy nou hier is
Gaan haal jou drome en maak dit joune
As jy daarin glo in jouself kan glo

Diep in jouself is iemand wat kan aanhou
Iemand wat jou vertroos en jou sal vashou
Draai jou nat oë uit by jou ruite
Sien die warm van die son se strale buite

Tel op jou oë op na bo
En kyk die lewe in die oë
Kyk die lewe in die oë
Mmmm, kyk die lewe in die oë

Tel op jou kop
En kyk die lewe in die oë


from the recording booth to the kitchen: when musicians become culinary obsessives
From The Recording Booth To The Kitchen: When Musicians Become Culinary Obsessives
Evren E. - 05 May 2026
the ultimate fashion playlist: unpacking the devil wears prada 2 soundtrack
The Ultimate Fashion Playlist: Unpacking The Devil Wears Prada 2 Soundtrack
Chris Page - 29 Apr 2026
behind the charts: how labels track global music trends before they go viral
Behind The Charts: How Labels Track Global Music Trends Before They Go Viral
Faith Thompson - 26 Apr 2026
the ghost in the jukebox: can ai actually write a song that makes you cry?
The Ghost In The Jukebox: Can Ai Actually Write A Song That Makes You Cry?
Sasha Mednikova - 24 Apr 2026
pop icons behind the firewall: the quiet fight for global music freedom
Pop Icons Behind The Firewall: The Quiet Fight For Global Music Freedom
Evren E. - 16 Apr 2026
Browse: