Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Kruidjie Roer My Nie Lyrics


Juanita Du Plessis Kruidjie Roer My Nie

Jy's 'n bondeltjie liefde
As ons donkiekar ry
En die stadsliggies waai
Vêr by ons verby
Jou oë is so mooi
En my hart is die prooi
My hart in die weegskaal
Reg in my kraal
My hart in die weegskaal
Reg in my kraal
Kruidjie roer my nie
Dis die naam wat jou vrinne jou noem
Maar kruidjie roer my nooit weer nie
Dis hoe ek voel as ek jou soen

In 'n huis of paleis
'n Pondok of 'n hok
Met jou aan my sy
Gaan die wêreld verby
Liefde het sy flikkertjie flikker gegooi
En die hart binne my
'n Gewilligе prooi
Die hart binne my
'n Gewilligе prooi

Kruidjie roer my nie
Is die naam wat jou vrinne jou noem
Maar kruidjie roer my nooit weer nie
Dis hoe ek voel as ek jou soen

Jy's 'n bondeltjie liefde
As ons donkiekar ry
En ek speel konsertina
Vir jou en vir my
Wat maak alles saak
Waar ons twee gaan bly
In Waterkloofrif of langs Paddafontein
In Waterkloofrif of langs Paddafontien
Kruidjie roer my nie
Dis die naam wat jou vrinne jou noem
Maar kruidjie roer my nooit weer nie
Dis hoe ek voel as ek jou soen


the digital vault: how unreleased pop albums end up on the black market
The Digital Vault: How Unreleased Pop Albums End Up On The Black Market
Evren E. - 13 Sep 2026
from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
Browse: