Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Koningskind Lyrics


Juanita Du Plessis Koningskind


Ek kan hoog bo die wolke sweve
want ek weet dat Jesus lewe
Ek's die Koning se kind
n Koningskind
Daar's Een wat lief is vir my
Daar's Een wat sing oor my
Hy is die Koning, Hy's my Pa
My Pa
Daar's niemand groter as Hy nie
Daar's niks wat ons kan skei nie
en my hele hart behoort aan Hom
Aan Hom
Ek kan hoog bo die wolke sweve
want ek weet dat Jesus lewe
Ek is vry
Ja ek is vry
Al die Engele omring my
Want die Heilige Gees is in my
Ek's die Koning se kind
n Koningskind
Niks kan Sy liefde meet nie
Hy sal nooit van my vergeet nie
want in Sy hande le my naam
My naam
Ek is die appel van Sy oog
en Hy hou my hande hoog
Kom wat wil ek is nie bang
Nie bang
Ek kan hoog bo die wolke sweve
want ek weet dat Jesus lewe
Ek is vry
Ja ek is vry
Al die Engele omring my
Want die Heilige Gees is in my
Ek's die Koning se kind
n Koningskind
Ek kan hoog bo die wolke sweve
want ek weet dat Jesus lewe
Ek is vry... ek is vry
Ja ek is vry... ek is vry
Al die Engele omring my
Want die Heilige Gees is in my
Ek's die Koning se kind
n Koningskind
Ek's die Koning se kind
n Koningskind



the digital vault: how unreleased pop albums end up on the black market
The Digital Vault: How Unreleased Pop Albums End Up On The Black Market
Evren E. - 13 Sep 2026
from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
Browse: