Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   
Kaalvoetkind (feat. Franja Du Plessis & Ruan Josh) Lyrics

Juanita Du Plessis Kaalvoetkind (feat. Franja Du Plessis & Ruan Josh)

Gee my 'n bietjie meer son, 'n bietjie meer see
Tone in die sand elke tree, 'n kaalvoetkind sal ek altyd bly
Sluit die deur, ons vat die pad, want die Bosveld stilte roep my hart
Ja, 'n kaalvoetkind sal ek altyd bly

As die stad, se liggies dof raak
Is dit die sekelmaan wat my steeds bekoor
As die geraas, vir my te veel raak
Wil ek vlug tot daar waar ek myself verloor

Gee my 'n bietjie meer son, 'n bietjie meer see
Tone in die sand elke tree, 'n kaalvoetkind sal еk altyd bly
Sluit die deur, ons vat die pad, want diе Bosveld stilte roep my hart
Ja, 'n kaalvoetkind sal ek altyd bly
Sal ek altyd bly

Hier's ek gebore, hier wil ek sterwe
Met die blou lug, Afrika asem in my
Dit wat my hart vra, lê hier gebêre
In die vlaktes raak die kind in my weer vry
Gee my 'n bietjie meer son, 'n bietjie meer see
Tone in die sand elke tree, 'n kaalvoetkind sal ek altyd bly
Sluit die deur, ons vat die pad, want die Bosveld stilte roep my hart
Ja, 'n kaalvoetkind sal ek altyd bly

As die wiele draai, klim ek op, gaan saam
Want bymekaar is ons nooit alleen
Elke saamwees oomblik koester ek, want ons dans, ons dans in die reen

Gee my 'n bietjie meer son, 'n bietjie meer see
Tone in die sand elke tree, 'n kaalvoetkind sal ek altyd bly
Sluit die deur, ons vat die pad, want die Bosveld stilte roep my hart
Ja, 'n kaalvoetkind sal ek altyd bly

'n Kaalvoetkind sal ek altyd
'n Kaalvoetkind sal ek altyd bly, sal ek altyd bly

the digital vault: how unreleased pop albums end up on the black market
The Digital Vault: How Unreleased Pop Albums End Up On The Black Market
Evren E. - 13 Sep 2026
from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
Browse: