Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Hou Op Soek Lyrics


Juanita Du Plessis Hou Op Soek


Jy hou van 'n girl met 'n kitaar
ek het ook 'n melodie wat ek kan speel
gediggies maak jou drome waar
het jy geweet al my verhale raak te veel

miskien moet jy mooier kyk
na hoe ek hier binne lyk
want als wat jy vra
is wat ek hier in my dra

so hou nou op om te soek
ek staan net hier om die hoek
en wag al solank vir jou
as jy net kan sien my hart is oopgevou
wat jy wil he
is wat diep hier in my le
hier staan ek voor jou deur
luister mooi want ek klop net weer en weer
hou op soek

jy hou van oe blou soos die see
kyk net hier en sien wat myne vir jou kan gee
jy hou van lippe wat kan soen
vir jou sal ek dit gee jy's een uit 'n miljoen

miskien moet jy mooier kyk
na hoe ek hier binne lyk
want als wat jy vra
is wat ek hier in my dra

so hou nou op om te soek
ek staan net hier om die hoek
en wag al solank vir jou
as jy net kan sien my hart is oopgevou
wat jy wil he
is wat diep hier in my le
hier staan ek voor jou deur
luister mooi want ek klop net weer en weer
hou op soek

jy kan seker wees oor my
glo my ek is hier om te bly
al wat ek vra is jou hart

so hou nou op om te soek
ek staan net hier om die hoek
en wag al solank vir jou
as jy net kan sien my hart is oopgevou
wat jy wil he
is wat diep hier in my le
hier staan ek voor jou deur
luister mooi want ek klop net weer en weer
hou op soek

hou op soek



the digital vault: how unreleased pop albums end up on the black market
The Digital Vault: How Unreleased Pop Albums End Up On The Black Market
Evren E. - 13 Sep 2026
from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
Browse: