Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Hoe Kan Ek Stilbly Lyrics


Juanita Du Plessis Hoe Kan Ek Stilbly


hoe kan ek stilbly
as ek weet hoe voel U liefde
hoe kan ek stilbly
as ek weet dat U bestaan

hoe kan ek lewe
sonder om vir U te lewe
hoe kan ek sing
sonder om vir U te sing

oor die hoogste berge
oor die hele wereld wil ek verkondig
U is heilig
van die ooste tot die weste
tot hoog bo in die hemel
oor die hoogste kranse
wil my hart sing oor al U liefde
U genade
tot aan die einde sal U naam op my lippe wees

hoe kan ek omdraai
as ek weet U is steeds voor my
hoe kan ek omdraai
as U al my pad gelyk maak
hoe kan ek lewe
sonder om vir U te lewe
hoe kan ek sing
sonder om vir U te sing

oor die hoogste berge
oor die hele wereld wil ek verkondig
U is heilig
van die ooste tot die weste
tot hoog bo in die hemel
oor die hoogste kranse
wil my hart sing oor al U liefde
U genade
tot aan die einde sal U naam op my lippe wees

en ek loof U naam
want U genade ken geen end nie
ek prys U naam
die koning van alle konings

oor die hoogste berge
oor die hele wereld wil ek verkondig
U is heilig

oor die hoogste berge
oor die hele wereld wil ek verkondig
U is heilig
van die ooste tot die weste
tot hoog bo in die hemel
oor die hoogste kranse
wil my hart sing oor al U liefde
U genade
tot aan die einde sal U naam op my lippe wees x2



post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
Browse: