Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Groot Trek Lyrics


Juanita Du Plessis Groot Trek

Ek staan op aandag dis net vir jou
My hart wil klop maar jy het hom toe gebou
En ek sê uh uh, ek kan nie, uh uh, ek kan nie sonder jou nie

Jy dink ek sal nie, ek sal jou kry
Daar is nie berge groot genoeg om my
Weg te hou van jou ek belowe jou

Waar jy gaan sal my hart my lei
Ek is stukkend as ek nie by jou bly nie

Groot trêk om al my liefde op te pak
Maar ek stry nie met my hart nie want die sweep het geklap vir jou
Groot trêk oor die berg van my liefde vir jou
Ek weet ek het die wa voor my osse gespan
Maar dis net omdat my hart weet jy is die een vir my
Groot trêk agter jou aan vanaand

Daar was ‘n oorlog en jy't gewen
Jou eerste woorde het my hart getem
En ek sê uh uh, ek wil nie, uh uh, ek wil nie sonder jou nie
Jy dink ek sal nie, ek sal jou kry
Daar is nie paaie lank genoeg om my
Weg te hou van jou ek belowe jou

Waar jy gaan sal my hart my lei
Ek is stukkend as ek nie by jou bly nie

Groot trêk om al my liefde op te pak
Maar ek stry nie met my hart nie want die sweep het geklap vir jou
Groot trêk oor die berg van my liefde vir jou
Ek weet ek het die wa voor my osse gespan
Maar dis net omdat my hart weet jy is die een vir my
Groot trêk agter jou aan vanaand

Groot trêk agter jou aan vanaand


post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
Browse: