Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   
Groei Op My Lyrics

Juanita Du Plessis Groei Op My

Oh, Oh
Breek my oop met jou soene
Saggies langs die pad
Stap dan verder na die kamers van my hart
Skil my af met jou woorde
So diep as wat jy wil
Kom kyk hoe jy die leemtes in mij vul

Want jy groei op mij soos n warm moskombersie
Jy groei op my soos koren onder die reën
Jy klou aan my hoe kan ik jou dan nie hou nie.
Soos die somer die son en als wat lewe geef
So groei jy op mij

Oh, Oh.
Kom klim hier onder my vel in
Maak jouself maar tuis
Hierdie hart van my is nog altyd net jou huis
Sluit my dan toe met jou oë
Hou die sleutel net voor jou
Kan jy sien hoe jou liefde om my vouw

Want jy groei op my soos n warm moskombersie
Jy groei op my soos koren onder die reën
Jy klou aan my hoe kan ik jou dan nie hou nie.
Soos die somer die son en als wat lewe geef

Want jy groei op mij soos n warm moskombersie
Jy groei op my soos koren onder die reën
Jy klou aan my hoe kan ik jou dan nie hou nie.
Soos die somer die son en als wat lewe geef
So groei jy op my

Oh, Oh
So groei jy op my
So groei jy op my.

the digital vault: how unreleased pop albums end up on the black market
The Digital Vault: How Unreleased Pop Albums End Up On The Black Market
Evren E. - 13 Sep 2026
from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
Browse: