Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Glo Hoop Droom Lyrics


Juanita Du Plessis Glo Hoop Droom

Jy bly stil
Jy's bang hulle sê jy praat teveel
Maar jy moet sê wat jy wil hê
Binne in jou hart kom lê die waarheid

Jy staan terug
In die skade word jou drome swart
Maar jy moet weet Hy sal jou nooit vergeet
Staan op en leef

Jy moet glo, hoop, droom
Haal asem na bo jou oë
Daar is drome wat wag
As jy glo in die dag
Omdat dit gawes van bo
Dans, praat, gee
Gaan uit en maak oop die deur
Daar is son as jy glo
Maak oop jou oë
Sien daardie gawes van bo
Jy bly sit
Jy wag vir ‘n kans om op te staan
Maar jy kan loop die weg is oop
Voor jou voete wag ‘n nuwe lewe

Jy kyk weg
Jy glo nie daardie wind kan gaan lê
Maar elke wens
Soveel groter as die mens
Staan op en leef

Jy moet glo, hoop, droom
Haal asem na bo jou oë
Daar is drome wat wag
As jy glo in die dag
Omdat dit gawes van bo
Dans, praat, gee
Gaan uit en maak oop die deur
Daar is son as jy glo
Maak oop jou oë
Sien daardie gawes van bo

Laat jou drome jou lei
By die strale van die son verby
Laat jou lewe
Lewe nou begin
Jy moet glo, hoop, droom
Haal asem na bo jou oë
Daar is drome wat wag
As jy glo in die dag
Omdat dit gawes van bo
Dans praat gee
Gaan uit en maak oop die deur
Daar is son as jy glo
Maak oop jou oë
Sien daardie gawes van bo

Daar is son as jy glo
Maak oop jou oë
Sien daardie gawes van bo


post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
Browse: