Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Gister Is Verby Lyrics


Juanita Du Plessis Gister Is Verby


ek het als probeer
maar dit was te min
jou koffer was klaar gepak
toe jy se dis beter so
kom ons hou aan glo
maar niks was ooit weer dieselfde nie
ek mis elke deel van jou
kan ons maar weer probeer
begrawe al die seer

was dit ek gewees
of jy gewees
ek dink nie dit maak regtig saak nie
ons was dom gewees om alles net hier te los
ons kan weer begin oor begin
van nou af kyk ons nooit weer terug nie
ons gaan vorentoe
stap die tree saam met my
gister is veraltyd verby

onthou jy hoe groot ons drome was die reenboog roep nogsteeds ons name
vat die kans laat ons die lewe dans
ek weet ek het 'n fout gemaak
alles in my skree na jou so hier en nou
gee ek my hart vir jou

was dit ek gewees
of jy gewees
ek dink nie dit maak regtig saak nie
ons was dom gewees om alles net hier te los
ons kan weer begin oor begin
van nou af kyk ons nooit weer terug nie
ons gaan vorentoe
stap die tree saam met my

ons draai nie om
vat dit soos dit kom
begin elke more nuut
net jy vir my en ek vir jou

was dit ek gewees
of jy gewees
ek dink nie dit maak regtig saak nie
ons was dom gewees om alles net hier te los
ons kan weer begin oor begin
van nou af kyk ons nooit weer terug nie
ons gaan vorentoe
stap die tree saam met my
gister is veraltyd verby; gister is veraltyd verby



the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
john legend sets the stage on fire for the 2026 manhattan summer gala
John Legend Sets The Stage On Fire For The 2026 Manhattan Summer Gala
Sasha Mednikova - 13 May 2026
from the recording booth to the kitchen: when musicians become culinary obsessives
From The Recording Booth To The Kitchen: When Musicians Become Culinary Obsessives
Evren E. - 05 May 2026
the ultimate fashion playlist: unpacking the devil wears prada 2 soundtrack
The Ultimate Fashion Playlist: Unpacking The Devil Wears Prada 2 Soundtrack
Chris Page - 29 Apr 2026
Browse: