Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Een Hart Lyrics


Juanita Du Plessis Een Hart


Ek wonder wat het ek ooit gedoen om jou te vedien
Het jy dalk my hart deur die oe van die hemel raak gesien
Want nooit in my lewe het ek gedink, dat iemand my so lief kan he soos jy
n Engel gestuur vir my.

Jys die wind hier onder my vlerke, wat my hoog hou, in die lug hou
Jys die vuur wat brand in my sodat ek kan styg.

Met jou krag en sterkte leer jy my om te lewe, jys die rede
Jys die engel van my hart want jy glo in my.

Die kalmte spoel oor my as jy naby my is,
Jou arms bly die hawe waar ek veiling rus
Om elke myl saam met my te loop
Te glo en hoop dat ek my drome kry, dis jy
'n engel gestuur vir my.

Jys die wind hier onder my vlerke, wat my hoog hou, in die lug hou
Jys die vuur wat brand in my sodat ek kan styg.

Met jou krag en sterkte leer jy my om te lewe, jys die rede
Jys die engel van my hart want jy glo in my.



the digital vault: how unreleased pop albums end up on the black market
The Digital Vault: How Unreleased Pop Albums End Up On The Black Market
Evren E. - 13 Sep 2026
from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
Browse: