Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Draai Terug Lyrics


Juanita Du Plessis Draai Terug

'n Land gebreek met ‘n hart wat bloei
‘n Mens se lewe is min sien die bloed wat vloei
Almal smag na vrede
Soek na hoop
Wie hou die toekoms in Sy hand
Waar lê genesing vir hierdie land
Op ons kneë sal ons die antwoord kry

Suid Afrika draai terug
Elke mens in hierdie nasie draai terug
Ons kannie langer wag nie
Draai terug
Draai terug na Jesus
Hy's Koning
Draai terug
Begrawe die verledе in hoop
Lê elke hart se vrеde
Draai terug
Draai terug na Jesus
Suid Afrika draai terug
‘n Land is stukkend en deurmekaar
Hoe gaan die nood en die seer bedaar
Almal swoeg na uitkoms soek na liefde
Wie maak weer heel
Wie maak weer vry
Al wat Hy vra
Is dat ons sonde bely
As almal net luister want die Hemel huil

Suid Afrika draai terug
Elke mens in hierdie nasie
Draai terug
Ons kannie langer wag nie
Draai terug
Draai terug na Jesus
Hy's koning
Draai terug
Begrawe die verlede in hoop
Lê elke hart se vrede
Draai terug
Draai terug na Jesus

Hoe kan ons weg kyk as als verval
En hoe kan ons stilbly en net eenkant staan

Suid Afrika draai terug
Elke mens in hierdie nasie draai terug
Ons kannie langer wag nie
Draai terug
Draai terug na Jesus
Hy's Koning
Draai terug
Begrawe die verlede in hoop
Lê elke hart se vrede
Draai terug
Draai terug na Jesus
Suid Afrika draai terug
Draai terug
Draai terug


post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
Browse: