Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Dis Wie U Is Lyrics


Juanita Du Plessis Dis Wie U Is

Wie kan weet
Wie kan dit verstaan
Wie begryp, die krag van U naam
Die engele sing dit en die hemel getuig
Daar is geen ander een, daar is geen ander een

U is n groot God, dis wie U is
U is n groot groot God, dis wie U is
En U is lief vir my, dis wie ek is
U is lief vir my, dis wie ek is
Dis wie U is

Daar is vuur wat brand, hier diep binne my
Met n dankbare hart, wil ek voor U belei
Tot aan die einde, aan U sal ek eer bring
My redder my rots, my redder my rots
U is n groot God, dis wiе U is
U is n groot groot God, dis wie U is
En U is lief vir my, dis wie еk is
U is lief vir my, dis wie ek is

U is lig, U is hoog
U is koning, tot in ewigheid

U is n groot God, dis wie U is
U is n groot groot God, dis wie U is
En U is lief vir my, dis wie ek is
U is lief vir my, dis wie ek is
U is n groot God, dis wie U is
U is n groot groot God, dis wie U is
En U is lief vir my, dis wie ek is
U is lief vir my, dis wie ek is
Want dis wie U is
Dis wie U is


Browse: