Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Dis Waar Ek Wil Wees Lyrics


Juanita Du Plessis Dis Waar Ek Wil Wees


Dis ek en jy vanaand
Niemand hier om ons heen
Ek sien jou daar staan so verward
Jy lyk tog so alleen
Ek sien jou nader kom
My hele wêreld draai om
Dis jou oë wat sê dat jy my wil hê
Ooh ek staan verstom

[Koor]
Dis waar ek wil wees, hier by jou
As jy my in jou arms hou
Dan kan die wêreld maar verbygaan
Ek sal vir altyd by jou staan
Gee my net 'n kans, 'n laaste dans
Jy weet nie wat jy doen aan my
As ek jou hartklop voel teen myne
Weet ek dis hier waar ek wil bly

Jy doen dit elke keer
Ooh jy maak my so mal
Jou liefde wil ek hê meer en meer
As jy net sê jy sal
Ek het so lank gewag
Om jou by my te hê
Jy probeer vertel met 'n laaste lag
Jy hoef niks meer te sê

[Koor x2]
Dis waar ek wil wees, hier by jou
As jy my in jou arms hou
Dan kan die wêreld maar verbygaan
Ek sal vir altyd by jou staan
Gee my net 'n kans, 'n laaste dans
Jy weet nie wat jy doen aan my
As ek jou hartklop voel teen myne
Weet ek dis hier waar ek wil bly



microphone to movie star: 3 american icons who smashed box office records
Microphone To Movie Star: 3 American Icons Who Smashed Box Office Records
Evren E. - 14 Feb 2026
becky g’s anti-ice manicure ignites debate at musicares 2026
Becky G’s Anti-ice Manicure Ignites Debate At Musicares 2026
Chris Page - 31 Jan 2026
the most iconic celebrity weddings of american music legends
The Most Iconic Celebrity Weddings Of American Music Legends
Sasha Mednikova - 21 Jan 2026
sabrina carpenter joins pringles for super bowl lx in a “single pringles” love-game teaser
Sabrina Carpenter Joins Pringles For Super Bowl Lx In A “single Pringles” Love-game Teaser
Evren E. - 14 Jan 2026
bts confirms “arirang” album release on march 20, igniting 2026 world tour buzz
Bts Confirms “arirang” Album Release On March 20, Igniting 2026 World Tour Buzz
Chris Page - 05 Jan 2026
Browse: