Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Dis Net Jy Lyrics


Juanita Du Plessis Dis Net Jy

Ek weet ek sê dit dalk te min
En ek hoop jy kan my hoor
Want jy's my einde en my begin
En ek wil jou nooit verloor
Die geur van liefde om jou
En jou woorde wat my dra in elke dag
Jou hande wat my toevou
En die ritme van jou hartklop in die nag

Dis net jy wat fluister in my drome
Dis net jy hier sonder jou verlore
Dis jy altyd jy in my hart
Vir ewig sal net jy in my bly
Want dis net jy

Ek weet hoe min my woorde sê
Maar dis jy wat my verstaan
En jy weet hoe diep my liefde lê
Jy's deel van my bestaan
Jou stem jou oë jou glimlag
Hier in my еlke oomblik van die dag
Vir al ons toekoms dromе
Kan ons hier in mekaar se arms wag
Dis net jy wat fluister in my drome
Dis net jy hier sonder jou verlore
Dis jy altyd jy in my hart
Vir ewig sal net jy in my bly
Want dis net jy


the digital vault: how unreleased pop albums end up on the black market
The Digital Vault: How Unreleased Pop Albums End Up On The Black Market
Evren E. - 13 Sep 2026
from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
Browse: