Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Dis Mos Die Lewe Lyrics


Juanita Du Plessis Dis Mos Die Lewe

Gee my 'n droom om in te glo
Die geluk in 'n kind se oë
Iemand om my vas te hou
Die vriendskap tussen my jou
Want dis genoeg vir my

Gee my 'n land met my eie taal
Gee my die bloed van 'n volksverhaal
Gee my vrede in ons land
Met die omgee van 'n hand
Want dis genoeg vir my
Na na na na na
Dis mos die lewe
Sonder weelde sonder geld
Diep in my is ek tevrede
Want ek het rykdom in my hart
Na na na na na
Dis mos die lewe
Dis die klein dingеtjies wat tel
Want dit wat my gelukkig maak
Is diе rykdom in my hart

Gee my 'n plek waar ek rus kan vind
Gee my die fluister van die wind
Al die kleure van die son
Die soetste geur van 'n bloeiselblom
Ja, dis genoeg vir my

Gee my 'n rooi Kalahari-duin
'n Ster wat in die hemel skyn
'n Warm vuur wat voor my brand
Die gedruis van die see, die sand
Want dis genoeg vir my

Na na na na na
Dis mos die lewe
Sonder weelde sonder geld
Diep in my is ek tevrede
Want ek het rykdom in my hart
Na na na na na
Dis mos die lewe
Dis die klein dingetjies wat tel
Want dit wat my gelukkig maak
Is die rykdom in my hart
Dis die lewe
Dis in my hart
Ja, dis die lewe
Dis die rykdom in my hart

Na na na na na
Dis mos die lewe
Sonder weelde sonder geld
Diep in my is ek tevrede
Want ek het rykdom in my hart
Na na na na na
Dis mos die lewe
Dis die klein dingetjies wat tel
Want dit wat my gelukkig maak
Is die rykdom in my hart

Want dit wat my gelukking maak
Is die rykdom in my hart


the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
john legend sets the stage on fire for the 2026 manhattan summer gala
John Legend Sets The Stage On Fire For The 2026 Manhattan Summer Gala
Sasha Mednikova - 13 May 2026
from the recording booth to the kitchen: when musicians become culinary obsessives
From The Recording Booth To The Kitchen: When Musicians Become Culinary Obsessives
Evren E. - 05 May 2026
the ultimate fashion playlist: unpacking the devil wears prada 2 soundtrack
The Ultimate Fashion Playlist: Unpacking The Devil Wears Prada 2 Soundtrack
Chris Page - 29 Apr 2026
Browse: