Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Die Fiets Lyrics


Juanita Du Plessis Die Fiets


Ek was klein gewees ek onthou nog
Dit was 'n groot geskenk vir my
Dit was my sesde Kersfees
Ek het my eerste fiets gekry
My vreugde onbeskryflik
Maar tog die vrees diep binne my
Sou ek my pa kon trots maak
Sou ek op hierdie fiets kon ry

Maar dis sy woorde wat ek vandag nogsteeds onthou
want elke keer toe my voete gly was sy hande onder my
En hy't gese

Ek sal jou nooit los nie
Jy is myne
Maak nie saak wat dit kos nie
Ek sal My lewe gee vir jou
En jou nooit verlaat nie
Vertrou my
Moenie bang wees nie ek is hier reg langs jou
Ek sal jou nooit los nie
Ek sal jou hand nooit los nie

My pa se dood was skielik
Die lewe was vir my verby
Maar eendag op my kniee in 'n donker uur
Het ek my Hemelse Pa in my hart gekry
My vreugde onbeskryflik
En soveel vrede diep binne my
Dat ek my Pa sou trots maak
Op die regte pad sal bly

Dis Sy genade wat ek vandag nog staande hou
want elke keer as my voete gly is Sy hande onder my
En ek hoor hom se

Ek sal jou nooit los nie
Jy is myne
Maak nie saak wat dit kos nie
Ek het My lewe gee vir jou
Ek sal jou nooit verlaat nie
Vertrou My
Moenie bang wees nie EK is hier reg langs jou
Ek sal jou nooit los nie
Ek sal jou hand nooit los nie

As jy bang is, is Ek by jou
Langs jou, om jou
Want jy behoort aan My

Ek sal jou nooit los nie
Jy is myne
Maak nie saak wat dit kos nie
Ek het My lewe gee vir jou
Ek sal jou nooit verlaat nie
Vertrou My
Moenie bang wees nie EK is hier reg langs jou
Ek sal jou nooit los nie
Ek sal jou hand nooit los nie

Ek sal jou nooit los nie
Ek sal jou hand nooit los nie



the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
john legend sets the stage on fire for the 2026 manhattan summer gala
John Legend Sets The Stage On Fire For The 2026 Manhattan Summer Gala
Sasha Mednikova - 13 May 2026
from the recording booth to the kitchen: when musicians become culinary obsessives
From The Recording Booth To The Kitchen: When Musicians Become Culinary Obsessives
Evren E. - 05 May 2026
the ultimate fashion playlist: unpacking the devil wears prada 2 soundtrack
The Ultimate Fashion Playlist: Unpacking The Devil Wears Prada 2 Soundtrack
Chris Page - 29 Apr 2026
Browse: