Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Daar Lyrics


Juanita Du Plessis Daar

Jy hoor my nie as ek fluister
Jy kry my nie ons paaie duister
My hart was nog altyd 'n kluis vol geheime in die nag
Wat niemand hoor nie

Lê my siel verskuil agter bome
Of tussen lyne van leë akoorde
Jy soek my dalk op 'n plek waar ek nooit sal wees nie
Maar as jy net luister
As jou hart net luister
In die sout van my trane van seerkry wat rol oor my wange
Sal jy my kry
In die holte wat leeglê daar tussen jou arms
Daar sal jy my kry
In die woorde wat my sal aanvaar net soos ek is
Daar sal jy my kry
In die stilte wat hang om ons wat alles vertеl oor ons
Daar sal jy my kry
Daar sal jy my kry

Ek sê soms wat ek nie bedoеl nie
Jy verstaan my nie ek weet nie hoekom nie
Jou antwoord lê ontblood voor jou oë sonder woorde
Maar jy soek my nie
Jy soek nie genoeg nie

In die sout van my trane van seerkry wat rol oor my wange
Sal jy my kry
In die holte wat leeglê daar tussen jou arms
Daar sal jy my kry
In die woorde wat my sal aanvaar net soos ek is
Daar sal jy my kry
In die stilte wat hang om ons wat alles vertel oor ons
Daar sal jy my kry
Daar sal jy my kry
Jy dink jy ken my dink jy's naby
Maar tog is jy vêr van my
Kyk net verby my oë na dit wat dieper lê

In die sout van my trane van seerkry wat rol oor my wange
Sal jy my kry
In die holte wat leeglê daar tussen jou arms
Daar sal jy my kry
In die woorde wat my sal aanvaar net soos ek is
Daar sal jy my kry
In die stilte wat hang om ons wat alles vertel oor ons
Daar sal jy my kry
Daar sal jy my kry

Ek weet dis jy
Wat my sal kry


the digital vault: how unreleased pop albums end up on the black market
The Digital Vault: How Unreleased Pop Albums End Up On The Black Market
Evren E. - 13 Sep 2026
from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
Browse: