Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

Daar Kom Dae Lyrics


Juanita Du Plessis Daar Kom Dae

Daar kom dae
Wanneer alles net te veel raak
Dae wanneer alles in my moeg raak
Dae wanneer koue winter om my vou
En ek weet nie meer die lig kan sien
Dae ohh dae

My hart lê seer in stukke op die grond
En al wat ek kan sê is hierdie paar woorde uit my mond

Here, ek verstaan nie maar U verstaan
Ek het nie hoop nie maar U is hoop
My krag is min, maar U is krag
My toekoms onbekend, maar ek weet U is reeds daar
Daarom sal ek aanhou
En net vertou
Daar is vrae, hoekom U nie hoor nie
Vraе, hoekom U nie help niе
Vrae, deur die droe woestyne in my hart
Word weer en weer herhaal
Vrae ohh vrae

Maar binne my 'n stem wat sê staan op
Ek is mos die hart wat in jou klop
Die hart wat in jou klop

My kind, jy verstaan nie maar ek verstaan
Jy het nie hoop nie maar ek is hoop
Jou krag is min, maar Ek is krag
Jy ken nie jou toekoms nie
Maar weet ek hou dit in my hand
Daarom moet jy aanhou en my net vertrou

Daarom moet jy aanhou en my net vertrou

Daar kom dae
Maar ek weet die son sal weer skyn


the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
john legend sets the stage on fire for the 2026 manhattan summer gala
John Legend Sets The Stage On Fire For The 2026 Manhattan Summer Gala
Sasha Mednikova - 13 May 2026
from the recording booth to the kitchen: when musicians become culinary obsessives
From The Recording Booth To The Kitchen: When Musicians Become Culinary Obsessives
Evren E. - 05 May 2026
the ultimate fashion playlist: unpacking the devil wears prada 2 soundtrack
The Ultimate Fashion Playlist: Unpacking The Devil Wears Prada 2 Soundtrack
Chris Page - 29 Apr 2026
Browse: