Home Page »  J »  Juanita Du Plessis
   

By Jesus Se Voete Lyrics


Juanita Du Plessis By Jesus Se Voete


Ek wens ek kon die pyn vir jou dra
Ek wens ek kon jou seerkry wegvat
Ek wens ek kon al jou vrae antwoord
Ek wens ek kon die wêreld vir jou gee

Maar ek is net 'n mens
En ek is magteloos
Hier op my knieë
Is my gebed

Ek lê jou by Jesus se voete neer
Hy ken jou vrese, jou twyfel, al jou seer
Hy bring lewe en vrede in jou hart
Hy sal jou vashou, Hy sal jou nooit verlaat nie
Hy's altyd by jou, al maak niks vir jou sin nie
Ek lê jou, ek lê jou
By Jesus se voete neer

Dit breek my hart om jou so te sien
Ek weet dat jy dit nooit verdien
Maar vir elke traan wat jy huil, huil ek myne
En dan bring ek jou net weer tot voor die troon

So as jy alleen en bang in die donker lê en wag
Onthou my woorde
Want dis Sy belofte

Ek lê jou by Jesus se voete neer
Hy ken jou vrese, jou twyfel, al jou seer
Hy bring lewe en vrede in jou hart
Hy sal jou vashou, Hy sal jou nooit verlaat nie
Hy's altyd by jou, al maak niks vir jou sin nie
Ek lê jou, ek lê jou
By Jesus se voete neer



microphone to movie star: 3 american icons who smashed box office records
Microphone To Movie Star: 3 American Icons Who Smashed Box Office Records
Evren E. - 14 Feb 2026
becky g’s anti-ice manicure ignites debate at musicares 2026
Becky G’s Anti-ice Manicure Ignites Debate At Musicares 2026
Chris Page - 31 Jan 2026
the most iconic celebrity weddings of american music legends
The Most Iconic Celebrity Weddings Of American Music Legends
Sasha Mednikova - 21 Jan 2026
sabrina carpenter joins pringles for super bowl lx in a “single pringles” love-game teaser
Sabrina Carpenter Joins Pringles For Super Bowl Lx In A “single Pringles” Love-game Teaser
Evren E. - 14 Jan 2026
bts confirms “arirang” album release on march 20, igniting 2026 world tour buzz
Bts Confirms “arirang” Album Release On March 20, Igniting 2026 World Tour Buzz
Chris Page - 05 Jan 2026
Browse: