Home Page »  F »  Fokofpolisiekar
   

Vir Altyd 07 November Lyrics


Fokofpolisiekar Vir Altyd 07 November

Vir altyd 07 November

Al jou vriende se vir my
Dat jy baie teleurgesteld sou gewees het in my
Ek kan jou nie so goed soos wat ek wil
Onthou nie
Maar dit voel nou asof jy
'n bietjie beter na my kyk

Jy't net soveel gedrink
En ook jou hele lewe lank
Probeer weg hardloop
Ek weet nie hoe jy as kind was nie

Jy't ook elke aand uitgegaan
Ek het geweet dit gaan gebeur
Ek het geweet dit gaan gebeur
Al die geskree-ery
Was toe verniet gewees
Ek het jou vergewe
En jy
Jy vir my

Ek sien jou in meisies raak
En dan gaan soek ek jou daar
Ek weet dis fokken simpel van my

Soos 'n baarmoeder
Dun gesmeer
Oor elke wegkruip plek
En trappie van my sosiale leer

Als van jou wat in my gis
Gee my hoendervleis
As dit November is
Dis al wat ek wil se
Dis al wat ek kan se


the digital vault: how unreleased pop albums end up on the black market
The Digital Vault: How Unreleased Pop Albums End Up On The Black Market
Evren E. - 13 Sep 2026
from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
Browse: