Home Page »  F »  Fokofpolisiekar
   

Flvj Lyrics


Fokofpolisiekar Flvj




5 vingers vir die vuis waarmee jy my wil slat
4 uur is te laat om in die strate te stap
3de keer is gelukkig, die trane spat, die
2 van ons my skat, ons vat
1 vir die pad

Jy's die volume op my radio
Sout in my wonde
So hoog as moontlik
So seer
Jy maak my gesonder
Dinamiet kom in klein boksies
Dis antisepties, maar liefde is toksies
En dit maak my siek om te sê...

Ek's fokn lief vir jou
So fokn lief vir jou
Wa-haa-haha
Ek weet ek sê dit te min
Maar ek sê dit nou
Al die kak wat ons al deur is
Fokn lief vir jou

Ek weet daar's moeilikheid daar buite
En ek dink ons sal dit maklik kan vind
As jy my aanbid
En ek jou vat soos 'n vitamiene
Geen dissipline

Ek weet ek sê dit te min
Maar ek sê dit nou:
"So fokn lief vir jou"

Daar's 'n kroeg tussen die Sanlam hoofgebou
En die Strandstraat se Spar:
Oulike dame
Wat agter die toonbank staan
Week se salaris in die bank
Geen planne gehad
"Vat jul kaarte?", vra ek
"Nee, ons gee hulle terug"
"Nou, hoe gaan ek betaal
En hoe laat maak jy klaar?"

Sy sê sy werk nie
"Nou, wat maak jy agter die bar?"
"Ek wag vir jou...", sê sy
"En jy mors nou my tyd:
Daar's is reëls om te breek
En foute om te maak
Kom ons maak onsself los en gaan sit vas in mekaar"

Ek's fokn lief vir jou
So fokn lief vir jou
Wa-haa-haha
Ek weet ek sê dit te min
Maar ek sê dit nou
Al die kak wat ons al deur is
Fokn lief vir jou

Ek weet daar's moeilikheid daar buite
En ek dink ons sal dit maklik kan vind
As jy my aanbid
En ek jou vat soos 'n vitamiene
Geen dissipline

Ek weet ek sê dit te min
Maar ek sê dit nou

En ek maak musiek om te sê:
"Ek's fokn lief vir jou
So fokn lief vir jou"

Ek weet ek sê dit te min
Maar ek sê dit nou
Wa-haa-haha
Wa-haa-haha



from the recording booth to the kitchen: when musicians become culinary obsessives
From The Recording Booth To The Kitchen: When Musicians Become Culinary Obsessives
Evren E. - 05 May 2026
the ultimate fashion playlist: unpacking the devil wears prada 2 soundtrack
The Ultimate Fashion Playlist: Unpacking The Devil Wears Prada 2 Soundtrack
Chris Page - 29 Apr 2026
behind the charts: how labels track global music trends before they go viral
Behind The Charts: How Labels Track Global Music Trends Before They Go Viral
Faith Thompson - 26 Apr 2026
the ghost in the jukebox: can ai actually write a song that makes you cry?
The Ghost In The Jukebox: Can Ai Actually Write A Song That Makes You Cry?
Sasha Mednikova - 24 Apr 2026
pop icons behind the firewall: the quiet fight for global music freedom
Pop Icons Behind The Firewall: The Quiet Fight For Global Music Freedom
Evren E. - 16 Apr 2026
Browse: