Home Page »  F »  Fokofpolisiekar
   

Verklaar Lyrics

Album Name : As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand
Release Date : 2008-07-01
Song Duration : 2:43

Fokofpolisiekar Verklaar

Ek verklaar ek sit nou met niks nie
Ek glo nie ek gaan beter raak nie maar vanaand gaan ek groot
en ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn
en ons harte poes toe van pyn
en ek hardloop en skree
mislei my nog een keer
is dit rerig nodig om soos jy te wees
ons sing al jare saam aan ons doodslied
want die leuenaar in my is die leuenaar in jou
en ek vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn
en ons albei poes toe op pyn
en ek hardloop en skree
mislei my nog een keer


Browse: