Home Page »  F »  Fokofpolisiekar
   

As Jy Met Vuur Speel, Sal Jy Brand Lyrics


Fokofpolisiekar As Jy Met Vuur Speel, Sal Jy Brand

Elke oggend is ek in die hel,
ek word wakker en die vlamme brand my vel.
sal ek ooit rerig kan opstaan,
en nie my bed mis nie?

gee my alkahol,
gee my 'n lewe,
gee vir my raad,
vir my 'n rede,
sodat ek kan opstaan,
verlore gebore.

en elke keer as ek glimlag,
raak dit net swaarder,
kan ek ophou lewe na vandag?
en als is weg,
draai jou ander skouer dan's
als reg.

hoekom raak ek so kwaad?
ek vind ek raak so kwaad,
en ek skree "god!"
maar dit is niks werd nie.
daar is iets beeldskoon in die donker nag,
daar is iets beeldskoon in die donker nag,
daar is iets beeldskoon in die donker nag,
daar is iets beeldskoon...
daar is iets beeldskoon in die nag!


post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
tom holland marries zendaya in a private wedding ceremony
Tom Holland Marries Zendaya In A Private Wedding Ceremony
Sasha Mednikova - 16 Jun 2026
the new hitmakers: how social media is rewriting the rules of music discovery
The New Hitmakers: How Social Media Is Rewriting The Rules Of Music Discovery
Chris Page - 05 Jun 2026
katy perry brings massive free concert to mexico fenapo festival
Katy Perry Brings Massive Free Concert To Mexico Fenapo Festival
Faith Thompson - 27 May 2026
Browse: