Home Page »  F »  Fokofpolisiekar
   

Tevrede Lyrics


Fokofpolisiekar Tevrede


Mikrogolfoond mense marseer
wanbegrip, wanbalans, wanbeheer
Weggedraai
met die son op hul rue
Ek verkies die son op my gesig
Ek sal nooit weer terug gaan nie
Ek sal nooit weer terug gaan nie
Ek sal julle nooit tevrede
Tevrede stel nie

Hou jou kop vas
Die probleem is net dat
ek nie weet wie ek is nie
Hierdie gaan nog lank vat
Hierdie gaan nog seermaak

Kan ons maak of ons vir ewig kan leef
sal ons, ons geheime boodskappe vergeet
Fluister kliphard
Speel so sag as wat jy kan
Soen so veel as wat jy wil
Hou my net vas
Die werklikheid is dat
ek nie weet wie ek is nie



the digital vault: how unreleased pop albums end up on the black market
The Digital Vault: How Unreleased Pop Albums End Up On The Black Market
Evren E. - 13 Sep 2026
from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
Browse: