Home Page »  F »  Fokofpolisiekar
   

Raak Siek, Raak Gesond Lyrics


Fokofpolisiekar Raak Siek, Raak Gesond

Ek is nou moeg by die huis gesit
Voel asof ek al my oë uit my kop uit wil ruk
Die elektroniese vullis laat my brein jeuk
Ek visualiseer my plaas al klip vir klip

Ek wil veilig voel
Wat beteken dit?
Kan myself nie geniet nie as ek elke oomblik
Voel asof ek iemand anders onderdruk
Hoe werk dit?
Hoe werk dit?

Dis die regering se skuld
Dis die jirre se skuld
Ek weet nie wat jy wil hê еk moet sê nie

Ek gee nie om niе
Oor enigiets behalwe ons nie
Raak siek
Raak gesond
Ek weet nie wat jy wil hê ek moet sê nie

Dis 'n pragtige lewe
Elke huis het 'n misdaadtoneel
Gewoontemisdadigers
Orals waar daar kamers is
Is daar al 'n moord gepleeg
Die verbeelding is dood
Begin elke dag oor
Sit en wag jy vir jou kinders om jou te kom vermoor
Dis opvoedkundig
Dis opwindend
Dis 'n sirkus
Dis 'n knoppie
Druk 'it
Ry my motor in die see in
Aan die vlak kant
En sit op die dak
Hou my vas en hou van my


the digital vault: how unreleased pop albums end up on the black market
The Digital Vault: How Unreleased Pop Albums End Up On The Black Market
Evren E. - 13 Sep 2026
from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
Browse: