Home Page »  F »  Fokofpolisiekar
   

Teen Die Wet Lyrics


Fokofpolisiekar Teen Die Wet

Vul my asseblief, meneer die nuus-anker
Verseker my dat die skole summier toe sal bly
Daai stem ...
O, dis so kalmerend
Daardie mantra van moord
Ek het 'n getuie nodig

Dis teen die wet om te sing
Dis teen die wet om te dans
Maar ons kan hemel toe gaan
As ons ons breins uit wil blaas
Probeer is die beste geweer
Ja, die waarheid is wreed
Probeer is die beste geweer
Ons kan hemel toe gaan
As ons net probeer

Dis teen die wet om te wandel
Dis teen die wet om te praat
Dis teen die wet om te werk
Dis teen die wet om te lees
Dis teen die wet om te skryf
Of om swart of bruin of wit te wees
Dis teen die wet om te dink
Ja, dit was nog altyd so
Dit wat ons onderdruk
En dit wat ons glo
Word afgeforseer van bo

Dokters van die dood
Genees ons, ons pyn
Ek lyk soos 'n man, maar ek issie
Stap in die kollig in soos 'n sissie
Kom uit die wolke op 'n masjien in die stof in, stil

Ons beweeg heen en weer
Een keer die jagter
Een keer die prooi
O, dis so mooi
As die standbeelde val
En die skuldiges sweet
En die golwe van verandering breek

As die wêreld sou eindig en dit sneeu in die Kaap
Wil ek net hê jy moet weet
Dis teen die wet


microphone to movie star: 3 american icons who smashed box office records
Microphone To Movie Star: 3 American Icons Who Smashed Box Office Records
Evren E. - 14 Feb 2026
becky g’s anti-ice manicure ignites debate at musicares 2026
Becky G’s Anti-ice Manicure Ignites Debate At Musicares 2026
Chris Page - 31 Jan 2026
the most iconic celebrity weddings of american music legends
The Most Iconic Celebrity Weddings Of American Music Legends
Sasha Mednikova - 21 Jan 2026
sabrina carpenter joins pringles for super bowl lx in a “single pringles” love-game teaser
Sabrina Carpenter Joins Pringles For Super Bowl Lx In A “single Pringles” Love-game Teaser
Evren E. - 14 Jan 2026
bts confirms “arirang” album release on march 20, igniting 2026 world tour buzz
Bts Confirms “arirang” Album Release On March 20, Igniting 2026 World Tour Buzz
Chris Page - 05 Jan 2026
Browse: