Home Page »  F »  Fokofpolisiekar
   

Selfmedikasie Lyrics


Fokofpolisiekar Selfmedikasie




Daar is vrees in my pa se oë
Sy gewete brand soos tyres
'n Rooksein na daarbo
Ons is almal in dieselfde boot
Vasgeketting aan die aarde en ons fok net voort
Dinge verander
Dinge verander
Dinge verander nie

Waar bly jy?
Jy bly stil
Wat sê jy?
Sukkel om jou te hoor
Bo die kakofonie
Deur die lugbesoedeling
Sukkel ek om jou te sien
Selfs met die
Selfs met die
Selfmedikasie
Selfs met die
Selfmedikasie

Daar is hoop
In my ma se hart
Haar gebede is soos 'n swerm
'n Noodkreet na daarbo
Ons is almal in dieselfde boot
Vasgeketting aan mekaar
En ons fok net voort
Mense verander
Mense verander
Maar Jesus nooit

Waar bly jy?
Jy bly stil
Wat sê jy?
Sukkel om jou te hoor
Bo die kakofonie
Deur die lugbesoedeling
Sukkel ek om jou te sien
Selfs met die
Selfs met die
Selfmedikasie
Selfs met die
Selfmedikasie

Jissis party dae voel dit vir my asof ek dit nie gaan maak nie
En dan kan ek nie verstaan hoekom jy vir my kwaad raak nie
Hoekom ek nie kan onthou om die bed weer op te maak nie
Hoekom ek bang is iemand breek in terwyl ek nie daar is nie

Waar bly jy?
Bellville
Waar's dit?
Dis daar langs die N1 naby Durbanville



the digital vault: how unreleased pop albums end up on the black market
The Digital Vault: How Unreleased Pop Albums End Up On The Black Market
Evren E. - 13 Sep 2026
from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
Browse: