Home Page »  F »  Fokofpolisiekar
   

Oop Vir Misinterpretasie Lyrics


Fokofpolisiekar Oop Vir Misinterpretasie

Net die skoon word vermoor
Net die sag kry seer
Net die jonk glo
Soos wat net die jonk van hart kan glo

Elke jaar gaan vinniger verby
Daar is geen konstantes nie
My ideaal is net 'n skadu teen die muur

Kunsmatig of nie
Dis my kennis, my vuur
Alhoewel mens nooit kan seker wees oor enige iets nie

My skoene is deur vroue slawe in die verre-ooste gemaak
Dis nie my skuld nie
My korttermyn geheue verval
Tersiere opvoeding nietig verklaar
Dis nie my skuld nie

Net die skoon word vermoor
Net die sag kry seer
Net die jonk glo
Soos wat net die jonk van hart kan glo

Elke jaar gaan vinniger verby
Moet nie bekommer nie
Jou verbeelding spring jou voor
Dit was nog altyd so

'n mens kan baie praat
Tog sukkel om sin te maak
Almal weet perspektief
Is nie 'n speelding nie

My vriende se bediendes het hulle met liefde groot gemaak
Dis nie my skuld nie
Ek herinner myself aan my pa
Hulle moes grens toe gaan
Dis nie my skuld nie

Net die skoon word vermoor
Net die sag kry seer
Net die jonk glo
Soos wat net die jonk van hart kan glo


the digital vault: how unreleased pop albums end up on the black market
The Digital Vault: How Unreleased Pop Albums End Up On The Black Market
Evren E. - 13 Sep 2026
from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
Browse: