Home Page »  F »  Fokofpolisiekar
   

Ons Is Die Virus Lyrics


Fokofpolisiekar Ons Is Die Virus

Ons het goed begin
Ek wil net by voorbaat
Dit duidelik maak
Dat ek het nie 'n punt het nie
Lief vir my mense
Probeer om nie te haat nie
Nog nooit gewens my pa't minder geld gemaak nie

Vir eeue en eeue
Het ons in die donker rondgekak
Elektrisiteit herontdek
En nou sit hulle die ligte af
Staar in my foon in
Word verlief op onsself
Ons almal soek die antwoord
Maar het jy jouself gevra
Op watter ouderdom het Adam en Eva gepaar?
Het ons begin met kinders wat kinders grootmaak?
Het ons van 'n ander planeet af gekom?
Is ons eintlik vertraag?
Want dit voel so
O, my jirre, dit voel so!

Ons almal gaan soms 'n bietjie agteruit
Soms gebeur alles op dieselfde tyd
Soms poes die lewe jou oor die kop
En soms los hy jou heeltemal uit
Soms voel ek veiliger met die weermag op straat
Soms is daar nirvana op die bank in die lui middagson
In die braaikamer
Ek is lief vir my lot
Soms poes die lewe jou oor die kop

Ons is die siekte
Ons is die virus
Ons is die skape
Ons is die krisis
Ons is die heelal se gedagtes
Ons is vlietend
Ons is die siekte
Ons is die virus


the digital vault: how unreleased pop albums end up on the black market
The Digital Vault: How Unreleased Pop Albums End Up On The Black Market
Evren E. - 13 Sep 2026
from streaming to the stage: how music discovery is changing concert culture
From Streaming To The Stage: How Music Discovery Is Changing Concert Culture
Sasha Mednikova - 28 Aug 2026
behind the curtains: the logistical nightmare of stadium tours
Behind The Curtains: The Logistical Nightmare Of Stadium Tours
Chris Page - 17 Aug 2026
post malone to perform at 2026 fifa world cup closing ceremony
Post Malone To Perform At 2026 Fifa World Cup Closing Ceremony
Faith Thompson - 14 Jul 2026
music, tours, and motherhood: how rihanna stays connected on the road
Music, Tours, And Motherhood: How Rihanna Stays Connected On The Road
Evren E. - 29 Jun 2026
Browse: